Help
Change language Afrikaans

Nuus

2023
2.12.
Updated section Seeds from Import - Africa

New: Corylus jacquemontii Shop (Indië), Vaste plante, Bolle

Become a KPR member, and enjoy cheaper prices immediately. Register here.

Die KPR het amptelik in 2000 in Slowakye in Europa tot stand gekom, maar ons verskaf reeds sedert 1998 sade en plante van regoor die wêreld.

Die hoofdoel van die KPR is om tuiniers van regoor die wêreld bymekaar te bring en ʼn groot databasis (Sade- en Plantebank van die KPR) van sade en plante op te bou van plante en sade dwarsoor die wêreld

Tans het ons 6 hooftakke (Slowakye, Tsjeggië, Australië, Indië, Thailand, Suid-Afrika en Tanzanië) en meer as 300 medewerkers en saadversamelaars dwarsoor die wêreld.

Ons is tans in staat om meer as 10000 spesies plante van dwarsoor die wêreld te versamel en te verskaf.

Indien u soek na enigiets, is u beslis op die regte plek. Alhoewel alle plante nog nie in ons versameling is nie, brei ons daagliks bietjie vir bietjie uit, saadjie vir saadjie, plant vir plant. Ons glo dat ons in die nabye toekoms in staat sal wees om (amper) alles te verskaf!

Vir die verkoop van meer as 10 000 sade en plante van regoor die wêreld - palms, broodbome, eksotiese struike en bome, vetplante (sukkulente), turksvye, eenjarige plante, meerlinge (vaste plante), blomme, ornamentele grasse, groente ens.


U het hierdie item in u inkopie-waentjie geplaas.