Become a KPR member, and enjoy cheaper prices immediately. Register here.
We do not accept PayPal or credit cards. We apologize for any inconvenience this may cause.
U kontantbetaling moet gestuur word aan die adres van ons tak in Tsjeggië. Betaling deur middel van bankoorplasing moet gestuur word aan ons bankrekening in Slowakye, Bulgarye, Kroasië, Tsjeggië, Hongarye, Pole, Roemenië, Serwië
Baie banke in die Europese Unie bied internasionale geldorders (bankoorplasing) binne die Europese Unie (Slowakye is lid van die Europese Unie) sonder enige bankkostes indien die korrekte Swift-kode en IBAN-kode verskaf word. Ons bank hef geen fooie op hierdie tipe betaling nie.
Internasionale bestellings word verskeep vanaf Tsjeggië. Posgeld hieronder is bloot vir algemene inligting. Die korrekte posgeld vir u bestelling sal aan u kommunikeer word nadat u bestelling ontvang is.
Bestemming | Posgeld in Euro (€) vir bestellings | ||||
tot 250 g | tot 500 g | tot 1 kg | tot 2 kg | meer | |
Europa - Lys van lande | 4 € | 6 € | 8 € | 12 € | Ons sal u laat weet |
Verskeping | 4 € | 6 € | 11 € | 14 € | Ons sal u laat weet |
Wêreldwyd dmv lugpos (verkieslik) | 5 € | 6 € | 12 € | 16 € | Ons sal u laat weet |
Bestemming | Posgeld in Euro (€) vir bestellings | ||||
tot 250 g | tot 500 g | tot 1 kg | tot 2 kg | meer | |
Europa - Lys van lande | 5 € | 6 € | 10 € | 14 € | Ons sal u laat weet |
Verskeping | 5 € | 8 € | 12 € | 15 € | Ons sal u laat weet |
Wêreldwyd dmv lugpos (verkieslik) | 7 € | 9 € | 14 € | 20 € | Ons sal u laat weet |
For some countries you can order Express Delivery service. Guaranteed delivery within 4 days after sending the order, online Track&Trace of the shipment, insurance included.
However, as for our experience with such services, this shiping method if often several times slower, that our standard shipping method (air mail letter or parcel). For example for Asian countries it sometimes took even 30 days to receive your order (although guaranted delivery is 4 days only!), while delivery time of the standard air mail letter / parcel to the same destination takes only 7 days. Therefore we do not recommend to use EMS services as it is much more expansive and unfortunately much more slower.
Aantal spesies wat aangebied is in 1998 tot 2009
Die term sade, goedere en produk, soos hierna gebruik, beteken nie slegs sade nie, maar ook plante, dele van plante of enige ander genetiese materiaal van plantspesies (sade, plante, saailinge, plantweefsel, stuifmeel ens).
Alle pryse is in Euro. Ons aanvaar ook betalings in Kč (Tsjeggiese Kroon), USD (Amerikaanse dollar) – Indien u in ʼn ander geldeenheid wil betaal, moet die bedrag eers omreken word volgens die wisselkoers. Verskepingskostes is nie ingesluit in die bostaande pryse nie. Ons pryse mag wissel na gelang van die seisoenale toestande, die beskikbaarheid van saad en die graad van moeilikheid om saad te oes, te prosesseer en te berg. Daarom is ons pryse onderhewig aan verandering sonder waarskuwing. Die pryslys (gepubliseer by www.kpr.eu) is die huidige en nuutste pryslys. Pryse geldig terwyl voorraad hou. Maak asb seker of u bestelling beskikbaar is, alvorens u betaal.
Betaling moet ontvang word voor verskeping plaasvind. U betaling moet binne 15 dae deur KPR ontvang word na u bestelling.
Bestellings word gewoonlik verskeep sodra ons u betaling ontvang. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir sade wat verlore gaan, behalwe in die geval waar u bestelling verseker is nie (teen ʼn ekstra bedrag).
Bestellings wat geplaas en betaal is, mag slegs kanselleer word met die toestemming van die KPR.
KPR se tweejaar-waarborg sluit in:
dat sade vars is en kan ontkiem
dat sade en plante presies lyk soos dit beskryf is, dat sade en plante geen peste dra nie
Ons tweejaar-waarborg begin op die dag en datum van aflewering van ons produkte.
Alle bestellings moet onmiddellik inspekteer word sodra dit ontvang word en enige eise moet binne 15 werksdae vanaf ontvangs deur KPR ontvang word (skriftelik).
KPR sal geen eise ontvang van sade waarmee gepeuter is, geplant is, swak vervoer is, swak geberg is of swak behandel is nie. Moet asb geen sade terugbesorg sonder vooraf toestemming nie.
Die plasing van enige bestelling op enige manier, beteken dat u alle bostaande terme en voorwaardes aanvaar.
ATTENTION! Before placing an order find out about the plant import and phytosanitary regulations for your country. Do not import species forbidden by laws to your area. Many plants have become invasive weeds in far flung areas of the world, and while we cannot necessarily predict which plants will become invasive in which regions, most countries have lists of declared invasive weeds which people are requested not to grow, or can be prosecuted if they do grow them. Please consult your conservation authority, find out which plants you should not import and grow and take care that you do not unwittingly import any known or potential invasive aliens into your area.
When you place an order, you automatically herewith agree with the terms and conditions of the transportation company. Customers outside of the European Union: Please note that we cannot take any responsibility if your shipment is confiscated by you country due to your country's import laws, import permits or custom rules.